‘n Wilde Wildsveiling by Nylstroom!

This is from my Afrikaans blog today- I went to an exotic Game Auction. The Golden Wildebeest bull went for R1.85 million, about US$ 185 000 today…

R10= $1

Bileam se Donkie

Ek en twee van my seuns het vanoggend die Eksotiese Wildsveiling by Castle de Wildt daar doer net buite Nylstroom gaan bywoon.

Dit is ‘n pragtige plek, in die vorm van ‘n Middeleeuse kasteel…

IMG_0055IMG_0005

Die ouens wat so swaar gebuk gaan onder die resessie was ook daar gewees: ek het 11 helikopters getel toe ek uitstap…

IMG_0049

Daar was 80 lotte op die veiling vanoggend gewees. Die bieëry het begin op ‘n Swart Rooibokram: Wat dink jy is ‘n billike prys vir ‘n Swart Rooibokram? Ons wil nie gaan jag as ‘n rooibokram anderkant R800 kos nie…

IMG_0024Wel, hierdie outjie het gegaan vir R365 000 (nie te veel nulle nie… Drie honderd vyf en sestig duisend rand…)

Daar was troppe eksotiese Njalas op die veiling:  So van R20 000- R30 000 per bul, van so R14000- R17000 per ooi. IMG_0031

Daar was ook pragtige Swartwitpense op die veiling, wat so rondom R250…

View original post 151 more words

Advertisements

3 thoughts on “‘n Wilde Wildsveiling by Nylstroom!

  1. Goeie more! . Die vertaling werk baie goed. Maar ai ek sien nou net vir ou Rommel so onderste bo hang onder n boom met sy jas eenkant. Wonder vir hoeveel R per/kg sy biltong gaan kos?
    Ja hier by ons vreet ons enige ding wat wild is.Maak ook n paar mak diere wild en eet hulle dan.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s