10 thoughts on “For the women of South Africa… a prayer candle…

  1. Ja ongelukkig gebeur sulke dinge onder ons neuse. Hier in hierdie klein dorp van ons gebeur dinge wat jou met n naar gevoel op jou maag los. Wat dit nog erger maak is dat dit so baie keer jong kinders is wat misbruik word deur gewetenlose, boosaardige uitvaagsels wat n pa of oupa genoem word. Ons kan net bid vir die kinders en vroue oor die wereld wat elke dag nog n statistiek word. Sterkte vir jou – ek weet hoe dit voel om met sulke dinge gekonfronteer te word!

  2. Ruiter, so iets laat mens sonder woorde. Elke dag het genoeg van sy eie nê. Gisteroggend nog tong-in-die-kies die wêreld vol gereis, vanoggend…. My hart gaan uit na die jong vrou. En ook na jou (en jou gesin). Dit is dinge soos hierdie wat die donkie en die vosperd se bestaan in perspektief stel. Baie sterkte. Ek brand vir al die dominees, priesters, pastore ook ‘n kers.

    • It happens the world over, but Interpol says it is the worst here in SA. I followed the India bus rape case as well, and I know it is just as bad in India. It really doesn’t matter which country has the worst statistics, every rape is one too many, and it destroys lives like nothing else…

    • After being in India for four months, I was going to agree with Kiwiskin. Then I read the article you referenced. There have been horrible violent rapes of woman and little girls here during the time we have been here. There are many demonstrations, people speaking out, and legislation being written. It is not swept under the rug. Thanks for letting us know. Prayers…….

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s